Vluggedagtes
Joanne Lombard Joanne Lombard

Vluggedagtes

Net voor die kajuitdeure gesluit word, skuifel vier passasiers in die paadjie verby, vorentoe.

Read More
Skryf en reis
Joanne Lombard Joanne Lombard

Skryf en reis

Ek beweeg, ek groei, ek leer. Ek skryf nie om by 'n doelwit of 'n bestemming uit te kom nie, maar tog is elke woord of frase 'n stap vorentoe. Om te skryf, gaan vir my oor die goed wat onderweg gebeur.

Read More
Die lekkerste vyftig persent
Afrikaans, Blog Joanne Lombard Afrikaans, Blog Joanne Lombard

Die lekkerste vyftig persent

As mens lank genoeg op dieselfde plek bly leef, het jy op 'n dag elke deel daarvan al béleef. Ek ry oor die kop waar die Uniegebou en die Presidentswoning staan, op pad na 'n sekere boekwinkel, op soek na 'n sekere boek.

Read More