Die lekkerste vyftig persent
As mens lank genoeg op dieselfde plek bly leef, het jy op 'n dag elke deel daarvan al béleef. Ek ry oor die kop waar die Uniegebou en die Presidentswoning staan, op pad na 'n sekere boekwinkel, op soek na 'n sekere boek.